





*** 28 Maart 2012 van 09:00 - 13:00 ***
Kom wees kreatief by Karen se Kruie se Teetuin.
Ons gaan mosaik doen! As jy nie weet hoe nie, is dit die ideale geleentheid om te leer! Ons gaan saam kuier & hard werk. Dit gaan ‘n dag gevul wees met prêt & plesier.
Ons spring 09:00 wegspring, en die teetuin is oop tot 13:00 die middag, ten einde seker te maak dat elkeen sy kunswerk met liefde kan voltooi.
Koste is R250pp. Dit sluit in alle benodigdhede, bodemlose tee & koffie, asook ‘n smullekker wafel met 'n vulsel.
Bespreek vroegtydig aangesien plek beperk is (slegs 8 volwassenes per sessie)!
Thank you Erica Mouton for the lovely photos










