





Every Monday to Thursday morning from 09:00 to 12:30
Please remember that bookings are required in advance should you wish to enjoy scrumptious waffles.
Die Tuinklub vir Kinders is 'n besonderse geleentheid waartydens kinders op 'n speelse manier lief raak vir plante, insekte & die natuur. Uitstekende idee vir kinderpartytjies & uitstappies.
*** 14 Februarie 2012 van 09:00 - 13:00 ***
Kom wees kreatief by Karen se Kruie se Teetuin.
The Tea garden at the kiosk offers a wonderful venue for special, intimiate functions, from birthday teas, year end functions to stork teas and kitchen teas. Several catering options are available.
*** Hou hierdie spasie dop vir Mosaiekdae vir Kinders gedurende 2012 ***
Kinders, kom wees kreatief by Karen se Kruie se Teetuin.